| Modulekode | BWR 300 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | *Vir LLB (a) Basiese beginsels van die bewysreg en toelaatbaarheidsvereistes met betrekking tot spesifieke kategorieë van getuienis. (b) Bewysregtelike aspekte van getuienislewering en grondwetlike implikasies vir bewysreg. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Prosesreg |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App